Tallinn

Tallinn (wat ook onder sy historiese naam Reval bekend staan) is die hoofstad en grootste stad van Estland (Noordoos-Europa). Die stad lê aan die Finse Golf in die noord-weste van Estland, teenoor die Finse hoofstad Helsinki. Tallinn is 'n belangrike nywerheid- en kulturele sentrum en die beduidendste Estniese seehawe.

Voordat Tallinn in 1721 aan Rusland afgestaan is, was dit 'n besitting van die geestelike Duitse Swaardbroeder-ridderorde en later van die Duitse Orde (1346-1561) en Swede (1561-1710). In 1919 het dit die hoofstad van die onafhanklike Republiek van Estland en was ná die inlywing by die Sowjetunie tussen 1940 en 1991 die hoofstad van die Estniese Sosialistiese Sowjetrepubliek. Ná die ontbinding van die Sowjetunie in 1991 het Tallinn weer die hoofstad van 'n onafhanklike Estniese staat geword. Naas Turku in Finland is Tallinn as die Europese Kultuurhoofstad van die jaar 2011 aangewys.

Photographies by:
Zones
Statistics: Position (field_position)
2169
Statistics: Rank (field_order)
43903

Lewer kommentaar

Esta pregunta es para comprobar si usted es un visitante humano y prevenir envíos de spam automatizado.

Security
158369724Click/tap this sequence: 6912

Google street view

Where can you sleep near Tallinn ?

Booking.com
444.613 visits in total, 9.073 Points of interest, 403 Destinations, 21 visits today.