قم

( Qom )

Qom (Persies: قم) is 'n stad in die sentraale Iran. Die stad het 'n bevolking van 1 233 000 in 2010 gehad en is die agste grootste stad van die land. Qom is geleë net suid van die hoofstad Teheran en noord van Isfahan. Qom is die hoofstad en grootste stad in die provinsie Qom en lê aan die Qomrivier. Die stad is een van die heilige stede van die Sjiitiese Islam en die religieuse sentrum van Iran.

Photographies by:
Zones
Statistics: Position (field_position)
1449
Statistics: Rank (field_order)
74533

Lewer kommentaar

Esta pregunta es para comprobar si usted es un visitante humano y prevenir envíos de spam automatizado.

Security
529136847Click/tap this sequence: 4488

Google street view

Where can you sleep near Qom ?

Booking.com
454.429 visits in total, 9.077 Points of interest, 403 Destinations, 110 visits today.