Aconcagua (volle naam: Cerro Aconcagua) is 'n berg in Suid-Amerika wat in die weste van Argentinië aan die grens ná Chili geleë is. Met 'n hoogte van 6 962 meter is dit die hoogste berg in die Andes, Suid-Amerika, die Amerikas, die Suidelike Halfrond en die Westelike halfrond. Die Aconcagua is die hoogste berg buite van Asië en die 188ste hoogste berg ter wêreld.
Photographies by:
Zones
Statistics: Position (field_position)
354
Statistics: Rank (field_order)
150087
Lewer kommentaar